Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders
Kanal Detayları
Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders
Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies
Son Bölümler
44 bölüm
Kaptein van Hunks en die Duiwel
Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Hum...

Antjie Somers
‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar

Die Olifantjie
Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin


Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op Reis
Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”

Ou Tante Langtand
Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot

Die Blou Skoenlapper
Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot


Die Pratende Pot
‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.”

Die Reus met die Drie Goue Hare - Grimm
‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau

Die Tonteldoos - Hans Christian Andersen
‘n Heks vertel ‘n soldaat van ‘n wonderboom met ‘n tonteldoos. Gelees uit “Stories vir Sewejariges” saamgestel deur Sara en Stephen Corrin, 1972 Human...

Die Hangklip
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar

Wolf en Jakkals Steel Skape
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar


Skoolvakansie
Groottoon en Klein Piet gaan kuoer vir Oupa en Ouma, geskryf deur Rina Ackermann

Klein Piet en Groottoon bak koekies
Die kinders op die plaas Voetberg bak koekies vir die weeshuis, geskryf deur Rina Ackermann


Die Man wat Tuis gebly het
‘n Man en Vrou ruil vir ‘n dag hul werk om, uit “My Eerste Groot Storieboek.” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bou...

Die Kabouters
Kabouters help ‘n skoenmaker skoene maak. Uit “My Eerste Groot Storieboek” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer

Skool Toe
Groottoon en Klein Piet gaan vir die eerste keer skool toe. Geskryf deur Rina Ackermann

Die Klein Holleman
'n Klein seuntjie vlieg met sy skommelbed deur 'n stad en bos met die hulp van die maan. Uit "My Eerste Groot Storieboek" saamgestel deur Richard Bamb...


Die Vyf in die Handskoen
Uit My Eerste Groot Storieboek, vertaal vanuit Duits deur Alba Bouwer

GROOTTOON SE PLAAS
Groottoon van die plaas Voetberg vertel wat Kleinpiet als aanvang, geskryf deur tannie Rina Ackermann.


Briefies aan Maatjies van ‘n Muisie, ‘n Apie en ‘n Skilpad
Uit Briefies vir Buksies en Babsies, geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman

Pollie Pappegaai, Arrie Adoons en Bettie Bok skryf biefies aan maatjies
Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman

Kleuterklankies deel 2
Lekker luister rympies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman



Briefies vir Buksies en Babsies
Van Pote die Grote, Leentjie Eendjie en Hen Pen, geskryf deur Rina Ackermann



Harde Nagrus & Houthakker en Waterdraer
Uilspieël se slimmighede ken geen einde nie, uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies

Uilspieël: Doodstraf vir ‘n deugniet
Uilspieël fop die konstabel en kry ‘n klomp mense om in die rivier te spring. ‘n Storie uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies

Die Afrikaanse Uilspieël: Porseleintjies
Tyl lei die huisbaas en sy broer Hans weer om die bos, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies”

Die Afrikaanse Uilspieël
Uit: “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies” lees ons hoe die Afrikaanse Uilspieël ‘n boer fop met sy waarsêer kraaitjie.

Hasie Kalbassie
Hasie uitoorlê Bobbejaan en Kat, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies.”


Die Vrou Wat Nooit Haar Mond Kon Hou Nie
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies: ‘n Visserman wil nie hê sy vrou moet hul geheim uitlap nie.